Local newsSchools

Volkies skrik nie vir wetenskap nie

Een van die drie deelnemers is deur na die provinsiale ronde.

Drie van die Laer Volkskool leerders het by die Science Fair distrik rondes uitstekend gevaar.

Ben Conradie het ‘n derde plek verower, Bastiaan du Toit het tweede gekom en Muhammed Hoosen het ‘n eerste plek losgeslaan.

Hoosen het met ook deurgedring na die provinsiale ronde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button