Local newsSchools
Hoër Volkskool wys hoofleiers vir 2025 aan
Die vaandel is oorgegee aan die nuwe leiers.
Die Hoër Volkskool se hoofleiers vir 2025 is onlangs aangewys.
Die huidige hoofleiers Wentzel en Hester Rossouw het die vaandel aan die nuwe leiers oorhandig.

Karin Venter is die hoofmeisie vir 2025 en die hoofseun is Biehan Wepener.
Die onderhoofleiers is Barend Papenfus en Lune Wepener (kultuur), Ruben Basson en Jane Wepener (akademie) en Inge Boshoff en JV Badella (sport).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



