Local news

Hotelskool leerders leer meer oor koffie

Brigid Jaucot van Wiesenhof Coffee Roastery het interessante inligting met die leerders gedeel.

Wiesenhof Coffee Roastery het die Hoër Volkskool hotelskool op 22 Augustus besoek.

Die doel van die besoek was om die Graad 10 leerders in te lig oor koffie en die brouery daarvan.

Koffie brouery is een van die vakke wat by die hotelskool aangebied word.

Brigid Jaucot van Wiesenhof Coffee Roastery het interessante inligting oor die maak van koffie, asook van die oorsprong daarvan met die leerders gedeel.

Na die tyd het die leerders elk hulle beurt gekry om fynproewer te speel met die proe van die koffie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button