Local news

Inwoner van die week: Muller is daar vir die gemeenskap

Hy het 'n liefde vir bejaardes en minder bevoorregtes.

Die inwoner van die week is Heidelberg se geliefde tandarts dr Louis Muller.

Muller is nou betrokke by Heidelberg Hoop en doen ook sy deel vir die gemeenskap, waar hy veral ‘n groot liefde vir die bejaardes en minder bevoorregtes het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button