Local news

Prag foto’s vasgevang deur fotoklub lede

Spog Fotos ten toon gestel.

Die Heigel Fotoklub se maandelikse vergadering het op 11 September plaasgevind.

Foto’s ingeskryf vir September is beoordeel en die wenner is aangekondig.

Die tema vir September was minimalisties

Die beste junior foto wenner, Kosmos is deur Heinrich van der Merwe geneem.

Die wenners is:

Beste voorgeskrewe tema (minimalisties): Lig in die duisternis deur Heinrich van der Merwe.

Algehele wenfoto: Pofadder soek kos deur Dawie de Villiers en beste junior foto: Kosmos deur Heinrich van der Merwe.

Die temas vir die res van die jaar is: Oktober – tafelblad fotografie (kleur) en November – bokéh (kleur).

Persone wat by die klub wil aansluit of meer inligting verlang kan die voorsitter, Francois van Jaarsveld by 083 659-9657 kontak.

Die volgende vergadering vind op 9 Oktober plaas.

Die beste voorgeskrewe tema (minimalisties) wenner is Lig in die duisternis deur Heinrich van der Merwe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button