Local news

Die Laer Volkskool se hokkiespan en koor presteer

Die koor het beoordelaars beïndruk tydens die eisteddfod.

Die Laer Volkskool se Graad Sewe hokkie seuns het met hulle laaste hokkieseisoen vir laerskole goed gevaar en derde in die liga geëindig.

Met die skool se koor het dit ook die afgelope tyd goed gegaan.

Die koor het in Augustus in die staatsteater tydens die Tswane Youth Festival opgetree.

Met hul deelname aan die Jan Cilliers Eisteddfod het die koor ‘n A++ sertifikaat los gesing.

Die Laer Volkskool se Graad Sewe hokkiespan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button