Local news

Volkie matriekafskeid: Fotogalery

Ouers, vriende, familie en belangstellendes kon kyk hoe die paartjies een vir een opdaag.

Matrikulante van die Hoër Volkskool het op 26 September in styl opgedaag vir die skool se matriekafskeid.

Prag uitrustings en blink voertuie, waarin die paartjies opgedaag het, het gesorg vir ‘n skouspel soos min.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button