Local newsSport
Balfour gholfspanne wys hul staal
Twee spelers is ook gekies vir die Laerskole IPT kampioenskappe wat vanaf 2 tot 3 Desember plaasvind.
Gekombineerde Skool, Balfour se eerste gholfspan asook die dogter span het deurgedring na die Mpumalanga Laerskole finale wat op 28 Oktober by Walker Park beslis was.
Die eerste span bestaan uit Henru Meyer, Dirco Jansen van Nieuwenhuizen, Niel Schoeman en Nina Schoeman.
Theanette du Plooy en Nina Schoeman maak die dogter span op.

Die seuns het onder die top vyf skole in Mpumalanga geëindig en die dogters tweede.
Theanette du Plooy en Nina Schoeman is ook gekies vir die Laerskole IPT kampioenskappe wat vanaf 2 tot 3 Desember plaasvind.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




