Local newsSport

Hengelaars vang goed tydens kompetisie

Die Verre Oos-Rand Hengelklub het onlangs aan hul maandlikse klub kompetisie deelgeneem.

Die Verre Oos-Rand Hengelklub het op 8 en 9 Maart by Biermans, Vaaldam lyne nat gemaak.

Die lede het ‘n groot totaal van 123 visse vir die dag gevang met ‘n totale gewig van 115,85kg.

Volgende maand se kompetisie sal Rooiwalle, Vaaldam op 12 en 13 April plaasvind.

Vir meer inligting oor opkomende hengelkompetisies of om by die klub aan te sluit, kontak Kobus van Zyl by 082 411 2669 of Pieta Bekker by 062 789 2808.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button