Local newsSport

Volkies laat die speke sing

Bergfietsreeks laat Volkies nuwe hoogtes bereik.

‘n Groep fietsryers van die Laer Volkskool het onlangs aan die aan die eerste ronde van die Skole Bergfietsreeks deelgeneem.

Die reeks het by Die Damhuis in Bronkhorstspruit afgeskop.

Daar was1 200 fietsryers, met 17 ryers wat Volkskool verteenwoordig het, wat wou wys wat in hulle steek.

Na die strawwe kompetisie en uitmergelende roete het Volkskool gewys wat in hulle steek en algeheel 26ste uit 79 skole klaargemaak.

Die volgende rondtes is 14 Junie, 2 Augustus, 20 September en die finale ronde op 12 Oktober.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button