Local newsSport

Persoonlike beste vir atleet by SA’s

Le Roux se spies het hom 'n algehele sesde plek besorg by die Gauteng kampioenskappe.

Levin le Roux, ‘n spiesgooi atleet van die Laerskool Hannes Visagie, het op 21 Maart deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Kampioenskappe as een van die verteenwoordigers van die Gauteng-span.

Hy het gekwalifiseer vir die finaal en ‘n algehele sesde plek behaal met sy afstand van 37.21m wat ook sy persoonlike beste is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button