Local newsSport

Hoër Volkskool krieketspelers word gekies vir nasionale LPL toernooi

Kavalier Cats kies twee Volkies.

Twee krieketspelers van die Hoër Volkskool gaan in die nasionale LPL krieket toernooi speel.

Quentin Dietrechson en Maro Hartkopf is beide gekies om die Kavalier Cats in die toernooi te verteenwoordig.

Hartkopf het in die verlede vir Jozi Warriors gespeel.

Die ouderdomsgroepe in die jeug toernooi is o12, o15 en o17.

Die wedstryde skop op 5 April af met die finale wat op 4 Mei gespeel gaan word.

Maro Hartkopf.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button