Die Hoër Volkskool se ster 100m atleet, Martin Joubert het op 4 April aan die SASA Skole Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem.
Martin het in die finaal ‘n briljante brons medalje ingepalm met ‘n uitstekende 10.39 sekondes.
Die wenner se wentyd was 10.2 sekondes.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



