Local newsSport

Vollskool atleet hardloop brons medalje los

Blink toekoms wag op die Volkie atleet.

Die Hoër Volkskool se ster 100m atleet, Martin Joubert het op 4 April aan die SASA Skole Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem.

Martin het in die finaal ‘n briljante brons medalje ingepalm met ‘n uitstekende 10.39 sekondes.

Die wenner se wentyd was 10.2 sekondes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button