Volkies laat die doele behoorlik reën
Die netalspelers van Die Volkskool het hul alles op die baan gegee.
Die Hoër Volkskool netbalspanne het onlangs teen Hoërskool Driehoek van Vanderbijlpark te staan gekom.
Die wedstryde was op Driehoek se bane beslis.

Die uitslae was:
o19A: Volkskool 32 – Driehoek 11.
o17A: Volkskool 35 – Driehoek 6.
o16A: Volkskool 27 – Driehoek 12.
o15A: Volkskool 23 – Driehoek 15.
o14A: Volkskool 11 – Driehoek 11.
Op 8 Mei het Volkskool teen Vereeniging Gimnasium kragte gemeet.

Die uitslae was:
Eerste span: Volkskool 53 – Vereeniging 8, tweede span: Volkskool 38 – Vereeniging 2.
o16A: Volkskool 18 – Vereeniging 13, o16: Volkskool 32 – Vereeniging 13.
o15A: Volkskool 27 – Vereeniging 4, o15B: Volkskool 35 – Vereeniging 1, o15C: Volkskool 20 – Vereeniging 4.
o14A: Volkskool 20 – Vereeniging 9, o14B: Volkskool 42- Vereeniging 1 en o14C: Volkskool 23 – Vereeniging 3.




