Local newsSport
Volkskool hokkiespelers laat waai op die baan
Die spanne het gemengde uitslae op die veld behaal.
Hoër Volkskool hokkie spelers was die afgelope week in aksie gewees.
Die uitslae is:
Seuns: o16: Volkskool 6 – Benoni High 0, eerste span: Volkskool 1 – Benoni High 2.
Dogters: o14: Volkskool 1 – Dinamika 3, o15: Volkskool 0 – Dinamika 4, o16: Volkskool 1 – Dinamika 4, tweede span: Volkskool 1 – Dinamika 2 en eerste span: Volkskool 2 – Dinamika 2.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




