Local newsSport

Berge skop liga af teen Esburg in Merlin Liga

Heidelberg spelers is reg vir die wedstrdy teen Elsburg.

Heidelberg Rugbyklub is vasbeslote om vanjaar hul stempel af te druk in die Valke Merlin Liga wat vandag (17 Mei) ‘n aanvang neem.

Heidelberg Rugbyklub is nou in hul tweede jaar in die liga en gaan alles in die stryd werp om te verbeter op die 2024 uitslae.

In die eerste rondte speel Heidelberg Rugby Klub teen Elsburg Arende.

Die wedstryde word op die Elsburg Rugbyklub veld gespeel.

Die tweede span wedstryd skop om 14:40 af waarna die eerste span om 16:00 hul staal op die veld sal wys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button