Local newsSport
Tini Vorster rugbyspelers vaar goed by Valke rugby
Twee rugbyspelers van die Laerskool Tini Vorster het uitstekend gevaar het tydens die rugbyproewe.
Hulle is gekies om hul skool te verteenwoordig by die VKB Rugbyweek wat vanaf 26 tot 28 Junie in Frankfort sal plaasvind.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



