Local newsSport
Laer Volkie leerder in Rhino Week span ingesluit
Rhino Week keurders kies 'n Volkie vir hul span.
‘n Leerder aan die Laer Volkskool, Reghardt Rautenbach, is uitgenooi om aan die Rhino Week-rugbyproewe deel te neem.
Reghardt het met indrukwekkende spel die keurders se oog gevang, waarna hy in die span ingesluit is.
Die Rhino Week sal van 17 tot 19 Julie plaasvind op die velde van VUT in Vanderbijlpark.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



