Local news

Volkie landloopatlete onder top 18 in Sedibeng D7-streek

Top 18 vir junior landloopatlete.

Laer Volkskool se o7- en o8-landloopatlete is onder die top 18 in hulle onderskeie ouderdomsgroepe in die Sedibeng D7-streek.

Met goeie uitslae en groot uithouvermoƫ het die atlete hulself onderskei en die eer behaal om onder die top 18 te kwalifiseer.

Die atlete wat gewys het hoe om die landloopbane aan die brand te hardloop, is Ulrich Carstens, Noah Britt, Linke Hogg, Esias Meyer, Levi Dibate en Wouter Uys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button