Local newsSport
AG Visser-leerder blink uit by nasionale karate kampioenskappe
AC het ’n goue ’n silwer medalje huis toe gebring.
Laerskool AG Visser leerder en karateka, AC Meyer het 30 Augustus aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Karate Kampioenskappe deelgeneem.
In AC se ouderdoms- en gewigsklas het hy in die kumite ‘n goue medalje verower en in die kata ‘n silwer medalje.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



