Local news

Mnr en Mej Vossie gekroon tydens deftige geleentheid

Die geleentheid is jaarliks 'n hoogtepunt op die skool se sosiale kalender.

John Vorster Hoërskool het op 13 September hul sosiale hoogtepunt van die jaar aangebied.

Die gewilde Mnr en Mej Vossie-kompetisie het gesorg vir ‘n aand vol glans en styl, waar deelnemers gewys het dat skoonheid sowel van binne as van buite straal.

Mnr Vossie, Henro Stander en Jakkie Louw.

Die tema van die geleentheid was ‘Sirkus’, wat kleur en kreatiwiteit by die aand gevoeg het.

Die bekende sanger Jakkie Louw die gehoor vermaak en die aand afgerond.

Abigail Bornmann is gekroon as Mej Vossie en Henro Stander as Mnr Vossie.

Mej Vossie, Abigail Bornmann is ook as Mej Persoonlikheid aangewys.

Die eerste prins en prinses is Ernst Smal en Kara Roberts en die tweede prins en prinses is Pieter Kriek en Danelle Steenkamp.

Die Mej Vossie wenners is Kara Roberts, Abigail Bornmann en Danelle Steenkamp.

Juan Joubert en Abigail Bornmann het die titel van Mnr en Mej Persoonlikheid ingepalm.

Mnr en Mej Fotogenies is Ernst Smal en Chanellè Herbst. Mnr en Mej Sosiaal is Henro Stander en Kara Roberts.

Die Mnr Vossie wenners is: Juan Joubert , Ernst Smal, Pieter Kriek en Henro Stander.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button