Local newsSensitive Content
Hoër Volkskool leerder skitter as top afslaer by Nasionale Jeugskou
Hy het almal beïndruk met sy afslaersvernuf en is as die algehele wenner in die junior afdeling aangewys.
’n Graad Agt leerder van die Hoër Volkskool, Johan Dames, het tydens die Nasionale Jeugskou in Upington sy talent as afslaer gewys.
Daar is in beide die senior- en junior afdelings meegeding om te bepaal wie die beste afslaer is.
Johan het almal beïndruk en is as die algehele wenner in die junior afdeling aangewys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



