Local news

Hoër Volkskool se perde ruiters sit beslis stewig in die saal

Hul uitsonderlike spanpoging het uiteindelik beloon geword met die titel as SANESA se Skole Nasionale Perdrykampioene vir 2025.

Ruiters van die Hoër Volkskool het vanjaar uitmuntend gevaar en is aangewys as SANESA se Skole Nasionale Perdrykampioene.

Die ruiters het aan twee ligas deelgeneem, naamlik die Saddle Seat League en die Core League-span.

Die Saddle Seat-ruiters was: Anja Kruger, Annemie Brandon, Heather Uys, Dunay Steenkamp, Anne-Rete le Roux, Jana Potgieter en Milla Brits.

Die Core League-span het bestaan uit: Casey-Leigh Smit, Hannah du Plessis, Lenya Price, Adrienne MacDonald-Hutcheson, Leané Vallentgoed, Lalie van der Merwe, Leané Pienaar en Erica Vallentgoed.

Volkskool se ruiters het uitgestaan deur die volgende trofeë in te palm en is as beste skoolspan aangewys: Streekswenners (Sedibeng), Provinsiale wenners (Gauteng) en uiteindelik Nasionale wenners.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Eugene Viljoen

I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.

Related Articles

Back to top button