Local news
Dinokeng toer gee hupstoot aan Hoërskool John Vorster hokkie
Die kamp by Camp Discovery het die spanne meer geleer oor hokkie.
Die Hoërskool John Vorster se hokkiespanne het gedurende die skoolvakansie van 4 tot 7 April aan die skool se jaarlikse hokkietoer by Camp Discovery in Dinokeng deelgeneem.
Tydens die toer het die spanne hul spelvaardighede verder ontwikkel, terwyl daar ook op fiksheid en spanwerk gefokus is.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



