Local news
Heidelberg kerk hou Manne-ontbyt vir fondsinsameling
Die geleentheid dien as ’n fondsinsameling vir die kerk.
Die Lede in Christus Kerk Heidelberg, geleë te Hoekstraat 6, Rensburg, nooi alle belangsteelendes uit om op 11 Julie ‘n Manne-ontbyt by te woon met dr Gustav du Toit as spreker.
Die geleentheid dien as ’n fondsinsameling vir die kerk en begin om 09:00.
Kaartjies vir die geleentheid is R100 per persoon.
Om jou plek te bespreek, kontak Daleen Schoonwinkel by 083 294 2654.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



