Local news

Vrouedag geleentheid by Suikerbosoord beloof inspirasie en insig

Die geleentheid begin om 10:00 by die aftreeoord se saal.

Die Suikerbosoord bied ‘n Vrouedag geleentheid aan op 7 Augustus vanaf 10:00 in die oord se saal te Freemanstraat 2.

Die spreker vir die dag is Marié Bosman, wat vroulikheid vier en die vraag “Wie sê Hy is jy?” beantwoord.

Die drag is vroulik met ‘n veer, en kaartjies vir inwoners van die oord beloop R100, terwyl kaartjies vir buitelede R150 beloop.

Vir meer inligting, skakel die oord op 016 341 5285.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Supplied content

This content originated outside of Caxton Local Media, but we thought that you might find it interesting.

Related Articles

Back to top button