Local news
Kom luister na die Elkana Koor se Kersboodskap
Die SAVF Suikerbosoord se Elkana Koor Kersboodskap sal die feesseisoen inlui met Kersmusiek en 'n gesellige atmosfeer.
Die SAVF Suikerbosoord te Freemanstraat 2 sal hul jaarlikse Elkana Koor Kerfees Boodskap vertoning aanbied op 11 Desember vanaf 09:00.
Van die liedere wat die jaar opgevoer sal word sluit in:
• As die Kind Gebore Word.
• Tell me the Old Old Story.
• Bethlehem Ster.
• O Little Town of Bethlehem.
• God Rest ye Merry, Gentleman.
• Oor Skape Hou Herders Wag.
“Kom sing saam en deel in die goeie nuus,” sê Marlene Walkden, die oord se maatskaplike werker.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



