Laerskool Hannes Visagie se rugby eerstespan haker Lian Pelzer het keurders tydens die afgelope paar weke se rugbyproewe so beïndruk dat hy vir die Valke Ekurhuleni o/13-span gekies is, wat op 4 en 5 Mei aan die finale proewe by Boksburg Stadion vir ‘n plek meegeding het.
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



