School sportSport
Frederick kook op rugbyveld
Frederick Malgas van Hoër Volkskool is tot die o/17 Sewes Valke rugbyspan verkies.
Hy gaan aan die Nasionale Sewes Toernooi van 27 tot 29 September in Kimberley deelneem.
Volg ons op:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



