School sportSport
Volkskool-seuns in D7 hokkiespan opgeneem
Beide seuns is in die o/12 D7-seunshokkiespan opgeneem.
Meyer Theron en Pieter Human van Laer Volkskool het op 5 September aan hokkieproewe by Laerskool Arconpark in Vereeniging deelgeneem.
Volg ons op:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



