School sportSport

Nigel se Vossie atlete in distrikspan opgeneem

Atletiekkoors loop hoog in Nigel

Tydens Hoërskool John Vorster se Interhoër atletiekbyeenkoms is Petros Ngwenya as die beste junior seuns baanatleet aangewys. Elandia Marais is as die beste senior meisies veldatleet aangewys en het ook die senior Victrix Ludorum trofee ontvang. Doné Harris is as beste senior meisies baanatleet aangewys.

 

Volg ons op:
Facebook Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button