Damian de Witt (hoogspring seuns o/10), Jaden de Witt (hoogspring seuns o/11), Inge Vos (hoogspring meisies o/13), Linel Claassens (hoogspring meisies o/11), Lohané Aucamp (1200m, 100m en verspring meisies o/10), Ruan Bekker (gewigstoot seuns o/10), Theuns van der Merwe (150m hekkies seuns o/12), Luné Weppener (1 200m meisies o/12) en Liza Gouws (meisies o/12 gewigstoot).
Nege van Laerskool Tini Vorster se atlete het tydens die D5-atletiekkampioenskappe op 22 Februarie vir deelname aan die Gauteng kampioenskappe wat op 1 en 2 Maart plaasvind, gekwalifiseer.
Rudine de Bruin en Kay-Lee McCallaghan van Laerskool Tini Vorster is vir die o/13-span gekies wat op 6 Maart aan die Ekurhuleni netbalproewe by Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg deelneem.
Follow us on:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!