School sportSport

Vossie atlete presteer

Hoërskool John Vorster het onlangs hul beste atlete aangekondig.

Hoërskool John Vorster het onlangs hul beste veld- en baanatlete aangekondig.

Die atlete is as volg:

• Herald van der Merwe is aangewys as die beste senior seuns veldatleet.

• Suné Bekker is aangewys as die beste senior dogter veldatleet en beste prestasie.

• Petri Stoltz is as die beste hekkies seunsatleet aangewys, asook die beste junior veld- en baanatleet. Stoltz is ook die junior victor ludorum.

• Levaan Rose is aangewys as die beste senior seuns baanatleet.

• Elrie Herbst en Jolaine Aucamp deel die prys vir senior victrix ludorum.

• Chanel Herbst het die junior victrix ludorum prys ontvang.

• Monique van den Heever is as die beste junior dogter baanatleet aangewys.

• Elske Stander is aangewys as die beste dogter hekkiesatleet, asook die beste senior dogter baanatleet.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button