Sport

Meyerton laat Nigel klippe kou

Meyerton voer die botoon teen Nigel.

Meyerton Rugbyklub was op 14 Mei gasheer teen Nigel Rugbyklub, wat in albei wedstryde wat gespeel is die spit afgebyt het.

Nigel se tweede span het 10-7 verloor.

Puntemakers vir Nigel was: een drie deur Tebogo Moepye en verdoel deur Enzo Henning.

Junaide Seedat van Nigel Rugbyklub skop die bal van ‘n strafskop af.

Nigel se eerste span het 14-7 die onderspit gedryf. Dean Wiehann het gedruk vi Nigel en is deur Junaide Seedat verdoel

Daar lê harde werk voor vir Nigel om hul foute reg te maak voor hul volgende ligawedstryd.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button