Sport

Plaaslike spelers blink uit vir die Rhinos

Rabbitohs Rugby Liga spelers deel van Rhinos Nationale span.

Suid-Afrika se rugby liga-span, die Rhinos het onlangs in twee wedstryde teen die Keniaanse Nasionale span in Pretoria gespeel.

Die spanne het vir die JP Botha Beker gespeel.

In die eerste wedstryd het die Rhinos 52-12 gewen en in die tweede wedstryd was die Rhinos 82-2 baas.

Verskeie plaaslike spelers van die Rabbitohs Rugby Liga-span in Nigel was deel van die span.

Die Nigel spelers wat deel van Suid-Afrika se Rhino-span was, is Marcelle Viljoen, Tjaart Pretorius, Frikkie Jansen, Junaide Seedat, Shuan Matsane en verdedigingsafrigter, Gideon Fick.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button