Sport
Volkie golfspelers laat die voëltjies inrol
Volkies se golf spelers het 'n vyfde in NWU reeks behaal
Die Hoër Volkskool se golfspelers het hulself laat geld in die NWU reeks.
Die spelers het voëltjies gereeld laat inrol en is met ‘n vyfde plek in die reeks beloon.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



