Sport

Volkies skop NWU reeks tuis af

Volkskool se rugbyspanne het hulself laat geld teen Hoërskool Piet Retief.

Hoër Volkskool het hulle NWU Rugby Liga op 10 Mei op die skool se velde afgeskop.

Hul teenstander was Hoërskool Piet Retief gewees.

Die uitslae was:

o14A Volkskool 31 – Piet Retief 7, o14B Volkskool 27 – Piet Retief 22.

o15A Volkskool 19 – Piet Retief 27, o15B Volkskool 12 – Piet Retief 31.

o16A Volkskool 21 – Piet Retief 31, o16B Volkskool 12 – Piet Retief 10.

Derde span Volkskool 29 – Piet Retief 0.

Tweede span Volkskool 29 – Piet Retief 0.

Eerste Span Volkskool 57 – Piet Retief 15.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button