Sport

Volkskool se rugby op ‘n opwaartse kurwe

Verskeie Volkie rugbyspelers is vir provinsiale spanne gekies.

Hoër Volkskool het op 17 Mei in Die Noordvaal reeks teen Hoërskool Ben Vorster te staan gekom op Volkskool se velde.

Volkskool se o15 span beur vorentoe.

Die uitslae was as volg:

o14A: Volkskool 17 – Ben Vorster 24, o14B: Volkskool 12 – Ben Vorster 37

o15A: Volkskool 6 – Ben Vorster 41, o15B: Volkskool 12 – Ben Vorster 40.

o16A: Volkskool 28 – Ben Vorster 29, o16B: Volkskool 24 – Ben Vorster 5.

Eerste Span: Volkskool 53 – Ben Vorster 17, Tweede Span: Volkskool 29 – Ben Vorster 17 en Derde Span: Volkskool 19 – Ben Vorster 8.

‘n Plettervat deur Volkskool se o16 span.

Volkskool het ook verskeie rugbyspelers wat vir provinsiale spanne gekies is:

o16 Grant Khomo span: J.R Liebenberg, Jerado Tafel en Valentino Fiekies

o16 Doom Gouws span: Teadon Kotze en Xavier Botshega.

o17 Valke span: Henru Coetzer, Werner Grobler, Juandré Pretorius en Vaughn Steynvaar

o18 Akademie span: Reuben Bothma

Volkskool se o14 span in die lynstaan.
Volkskool se tweede span op die aanval. Foto’s: Verskaf.
Volkskool se eerste span teen Ben Vorster.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button