Sport
Balfour Gekombineerde Skool rugbyspanne loop weg met twee seges
Beide die skool se spanne het hule kant op die veld gebring.
Gekombineerde Skool Balfour se twee rugbyspanne het onlangs teen Middelburg College te staan gekom.
Beide spanne het oorwinnings behaal.
Die o15-span het met 44-5 gewen en die eerste span het ‘n 46-14 sege ingepalm.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



