Sport
Heidelberg Rugbyklub sê vir Kempton Wolwe die stryd aan
Die aksie in die Valke Merlin Beker gaan die naweek voort.
Die Heidelberg Rugbykub speel vandag (Saterdag) teen die Kempton Wolwe in hulle volgende Valke Merlin Beken wedstryd.
Die wedstryd word op die Hoër Volkskool se veld gespeel.
Beide die eerste en tweede spanne sal in aksie wees.
Die tweedespan wedstryd skop 14:40 af en die eerste span draf 16:00 op die veld.
Die toegangsfooi is R20 per persoon en R20 per voertuig en verversings sal te koop wees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



