Sport
Nigel Rugbyklub reg om voorlopers te probeer stuit
Peregrine nuwelinge teiken liga voorlopers.
Nigel Rugbyklub kom vandag (Saterdag) te staan teen die voorlopers in die Valke Peregrine Liga, naamlik die Brakpan Rugbyklub.
Die wedstryd sal op die John Vorster Stadion in Nigel plaasvind.
Die eerste en tweede spanne sal in aksie wees.
Die tweedespan wedstryd skop om 14:40 af en die eerste span draf om 16:00 op die veld.
Die toegangsfooi is R20 per persoon en R20 per voertuig.
Kos sal te koop aangebied word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



