Sport

Volkskool se seunshokkiespanne beleef ’n goeie seisoen

Volkskool Hokkie seuns maak hul naam.

Hoër Volkskool se seunshokkiespanne het in 2025 gewys waartoe hulle in staat is.

Die junior span het eerste in hul liga geëindig, en die senior span het tweede geëindig.

Dit is ’n totale ommeswaai van wat in 2024 vermag is, toe goeie uitslae nie altyd vir die spanne beskore was nie.

Volkskool se junior hokkiespan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button