Local sport

John Vorster leerders verower silwer by Tenshinkan Vaal Karate Kampioenskappe

Ywanke Engelbrecht en Jayden Coviero van Hoërskool John Vorster het op 31 Januarie hul vaardighede by die Tenshinkan Vaal Karate Kampioenskappe getoon

Twee leerders van die Hoërskool John Vorster het op 31 Januarie aan die Tenshinkan Vaal Karate Kampioenskappe deelgeneem.

Die karateka, Ywanke Engelbrecht en Jayden Coviero, is albei lede van Tenshinkan Nigel se Dojo en het uitstekend vertoon.

Ywanke Engelbrecht met haar medaljes en sertifikate. PHOTO: Supplied.

Ywanke het drie silwermedaljes verower, met tweede plek in kumite, kata en wapens (sonder lem), terwyl Jayden twee silwermedaljes behaal het in kata en kumite.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Eugene Viljoen

I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.

Related Articles

Back to top button