Local sport

Masincedane Helpmekaar golfdag om die draai

Die spelers is reeds vol bespreek, maar daar is nog putjies beskikbaar om te borg.

Masincedane Helpmekaar is ‘n sorgsentrum vir erg verstandelik of fisiese gestremde volwassenes in Heidelberg, en ‘n nie-winsgewende organisasie afhanklik van lede se minimale maandelikse bydrae, en die bydrae van plaaslike kerke.

Om fondse in te samel om die sentrum se operasionele kostes te dek, bied Brutes Air Solutions ‘n gholfdag aan by die Heidelberg Gholfklub op 20 Mei.

Alle plekke is vol bespreek, maat daar is nog putjies om te borg teen R3 000.

Vir meer inligting, kontak Leana Bruwer by 082 821 3450.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Supplied content

This content originated outside of Caxton Local Media, but we thought that you might find it interesting.

Related Articles

Back to top button