GalleriesNews galleries

Ses lig beseer in botsing

Die bestuurder van een van die voertuie is met die hulp van lewenskake uit die wrak bevry.

Galery:

Ses mense is vir ligte beserings en skok behandel ná ’n botsing tussen twee ligte voertuie Woensdagmiddag omtreeks 14:00 op die hoek van Laffnie en Smutstraat.

Die beseerdes is deur nooddienspersoneel van Mpumalanga Ambulansdienste en Life Care Response na ’n plaaslike hospitaal vervoer vir verdere behandeling.

Die bestuurder van een van die voertuie is met die hulp van lewenskake deur lede van Msukaligwa Brandweer en Reddingsdienste uit die wrak bevry.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button