Sport
-
Ligbron-rugbyspanne triomfeer in 7's-toernooi
School sportLigbron se o. 15’s het Zwartkop met 31-26 geklop om die Bowl-wentrofee op eie bodem te verower.
-
Ermelo-stoeiers gereed vir SA Kampioenskap
SportVerskeie stoeiers van Ermelo Stoeiklub is gekies om Mpumalanga op 2 en 3 Oktober by die SA Kampioenskap te verteenwoordig.
-
Ermelo-stoeiers blink uit by 5de MSV- en Pumatjiekampioenskap
Local sportErmelo Stoeiklub het op 12 September die 5de MSV- en Pumatjiekampioenskap aangebied, waar plaaslike stoeiers verskeie medaljes ingepalm het.
-
Ermelo Stoeiklub gereed om 5de MSV Toernooi aan te bied
SportStoei-entoesiaste kan gereed maak vir ’n aksiebelaaide dag, met Ermelo Stoeiklub wat die 5de MSV Pumatjies Toernooi aanbied.
-
Ligbron o. 15A-span wen Noordvaal Skild-eindstryd teen Secunda
Local sportDie Liggies het ’n indrukwekkende seisoen afgesluit met ’n oorwinning wat hulle as Noordvaal Skildkampioene bekroon het.
-
Ermelo-stoeiers verower medaljes by Big-5-toernooi
SportStoeiers van die Ermelo Stoeiklub het op 8 Augustus aan die jaarlikse Johnnie Reitz Big-5-stoeitoernooi in Pretoria deelgeneem en verskeie…
-
Twee EHS-spanne wen Noordvaal-eindstryd
School sportHoërskool Ermelo se o. 14A- en o. 15A-rugbyspanne het die Virseker Noordvaalbeker se bowl-afdeling gewen.
-
Ermelo motorfietsryers presteer by Farm Jam
SportMotorfietsryers van Ermelo het onlangs aan die Farm Jam Hare Scramble by Marloo, Bronkhorstspruit, deelgeneem.
-
Hengelaars trotseer koue by privaatdam
SportLouis Koen het die grootste karp van die dag gevang tydens die Basa Sosiale Hengelklub se kompetisie op 25 Julie.
-
Ermelo gears up for INGCO Rally
Local sportErmelo is set for a weekend of rally action as the INGCO Ermelo Rally brings Round 5 of the 2026…
-
Grade 11 learner makes his mark as rugby referee
Local sportVuyani Khumalo is flying the flag for Netherland Park Secondary School through his growing refereeing career.
-
Oud-Errie jaag wêreldtitel in 400 m-eindstryd
SportOudleerling van Hoërskool Ermelo, Kryn Romijn, sal vanaand in die 400 m-eindstryd by die Wêreld o .20-kampioenskappe in Eugene, Oregon…











