GalleriesSports galleries
[GALERY] Pan Solutions Warriors cc krieketspan oorrompel Emba op Ermelo
Henrico Jooste het uitgeblink as bouler met twee paaltjies in vier beurte, waarvan hy slegs 20 loopies afgestaan het.

Pan Solutions Warriors cc het die wedstryd met 70 loopies gewen.Die span se volgende wedstryd vind Saterdag, 20 Oktober teen Sasol 1 en Sasol 2 op Sasol se tuisveld in Secunda plaas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



