GalleriesSports galleries

[GALERY] 34 Spanne neem deel aan Kansa rolbaltoernooi op Ermelo

Ermelo se Burgermeester, mnr Buti Mkhaliphi het die toernooi besoek en Ermelo Rolbalklub bedank vir die instandhouding en verteringe van die rolbalbane.

Die wenners van die dag was Gert Beukes, Theuns Coetzer, At Stander en Stefan Swanepoel van die Ou Toppies-span van Ermelo.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button