Sports galleries
-
GALLERY – Excuses don’t burn calories, Kralinbergh parkrun does
GalleriesDid you attend the parkrun yesterday, 25 May, have a look at the gallery, we might have snapped you.
-
Athletes take part in the weekly Kralingbergh parkrun
GalleriesAltogether 27 parkrunners recorded new personal bests and representatives of three different clubs took part.
-
GALERY – Ermelo en Embalenhle Rugbyklubs sê mekaar die stryd aan
GalleriesDie wedstryd het 3nm by AJ Swanepoel Stadion op Ermelo afgeskop. Ermelo het die wedstryd na ’n tawwe tweede helfte…
-
GALLERY – Ermelo parkrunners enjoy cold morning jog
GalleriesWere you at the parkrun the past weekend, see all the photos here:
-
GALERY – Ligbron hokkieseuns speel tuis teen Hoërskool Secunda
GalleriesLigbron se 0/16-seunshokkiespan het op 15 Mei teen Hoërskool Secunda te staan gekom.
-
GALERY – Golfspelers geniet Rotariërs se jaarlikse golfdag
GalleriesSowat 18 spanne het tussen 10vm en 12nm by die Ermelo Buiteklub afgeslaan.
-
GALERY – Swartbalspelers van Ermelo pak tweede liga ronde op Secunda aan
GalleriesDrie van Ermelo se swartbalspanne het hul tweede ronde van die liga in Secunda teen Panda’s Cue Sport klub gespeel.
-
GALERY – SAJWV-skuts laat die skote klap op Vlakfonteinskietbaan
GalleriesDie skietkompetisie het by Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeerpad plaasvind.
-
GALERY – Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyspanne laat Rob Ferreira les opsê
GalleriesLigbron se eerste rugbyspan het Rob Ferreira met ’n telling van 85-17 geklop.
-
GALERY – Ermelo Rugbyklub pak tweede ligawedstryd op Ermelo aan
GalleriesDie tweede rugbyspan se wedstryd het om 2.45nm op Hoërskool Ermelo se velde afgeskop.
-
GALERY – Ermelo stoeiers skitter by Mpumalanga Ope Kampioenskap
GalleriesDie stoeiers van Ermelo het met 11 medaljes in die sak huiswaarts gekeer.
-
GALERY – Swartbalspelers van Full Moon Cue Sport geniet eerste ligawedstryde
GalleriesDie eertse Swartballiga wedstryde het op Sondag 28 April by verskeie klubs in die streek afgeskop.











